Baadjie te koop by klerewinkel - Blazer available from clothing shop
1ste Jaar:
Goue balkie en koord om moue – 5 cm van onder af
2de Jaar:
Goue balkie en koord op onderste sakke – op die rand
3de Jaar:
Goue balkie en koord op boonste sak – op die rand
4de Jaar:
Goue skild balkie
1st Year:
Golden badge and brading around sleeves – 5 cm from the bottom of the sleeve
2nd Year:
Golden badge and brading on bottom pockets – on the edge
3rd Year:
Golden badge and brading op chest pocket – on the edge
4th Year:
Golden shield bar
Ons Erekodes - Our Honourary Codes
ONS SKOOL
- Ons gee die ereplek aan God en Sy Woord en streef Christelike lewensbeginsels na.
- Ons streef na vooruitgang en om eerlik, opreg, getrou en vriendelik te wees.
- Ons woeker met die talente wat God aan ons toevertrou het en pak elke taak met toewyding en erns aan.
- Ons woord is ons eer.
- Ons volhard in geloof.
PREFEKSKAP
EK BELOWE PLEGTIG:
- Om my skool se kleure met eer en trots te dra;
- Om my meerderes te gehoorsaam;
- Om ferm my plig te doen;
- Om in woord en daad, my skool, my land en bo alles die Allerhoogste te dien.
- Om ons leuse uit te leef deur te volhard in geloof.
OUR SCHOOL
- We give the honorary place to God and His Word
- We serve our school faithfully and maintain its good name in word and deed.
- We obey and respect our parents and teachers.
- We are proud of personal neatness.
- We persevere in faith.
PREFECTSHIP
I SOLEMNLY PROMISE:
- To wear my school’s colours with dignity;
- To be obedient to my superiors;
- To set a good example by word and deed;
- To serve my school, my country and above all the Almighty.
- I promise to live up to our motto to persevere in faith.